Oor Parys…

Parys is 'n dorpie aan die oewer van die Vaalrivier in die

Vrystaat provinsie. Die naam van die dorp is die

Afrikaanse vertaling van “Paris”

POPULASIE:  8 071 (2011) DISTRIK: Fezile Dabi AREA KODE: 056 MUNISIPALITEIT: Ngwathe Ontmoet ons borge in Parys
© Anderkant die Plaashek 2020-2021                                                       ** Last updated 2021-05-03  -  14:00 ** 
Parys Vrystaat
Besoek ons Besoek ons

Delwers Rest - Parys

Delwers Rest Selfsorg Gastehuis is gelee in Parys net 11 km van Otavi Wildlife Sanctuary, en bied verblyf met 'n gemeenskaplike sitkamer, gratis privaat parkeerplek, 'n tuin en braaigeriewe. Hierdie eenheid het 'n gedeelde kombuis en 'n buite- swembad. Die gastehuis het ook gesinskamers. Die kamers het 'n gesamentlike stoep met 'n uitsig oor die tuin. Gaste by die akkommodasie kan aktiwiteite in en rondom Parys geniet. Paartjies hou veral van die ligging - hul beoordeel dit met ‘n telling van 9,3 uit 10 vir die ideale oornag plekkie vir ‘n reis van twee persone. Delwers rest Gastehuis sedert 6 November 2018... Ons praat u taal!
Besoek ons Besoek ons

Lekker Bistro - Parys

Lekker Bistro is geleë in Parys Vrystaat Die eienaars Jackie en Leanne het albei n die resturantwese gewerk en het ‘n droom gehad om hulle eie resturant oop te maak. Hulle het in 2019 hul werke bedank en hulself in Parys gevestig. Lekker Bistro se kosse is tuisgemaakte resepte en heel uniek op sy eie. Baie van die resepte kom van Leanne se familie en ook vriende, so ook Jackie se resepte pronk op die gaste se tafels. Die gevoel van familie is wat jy kry wanneer jy by die Lekker Bistro instap. Mens word warm verwelkom deur die 2 dames en hul personeel. Die koffie word bedien met n heerlike tuisgebakte koekie. Die Frikkie Burger is een van die gunstelinge op die spyskaart wat bestaan uit 3 frikkadelle wat met ‘n heerlike sous, eier en bacon bedien word en lieflike aartapel skuifies. Dit was mondwater lekker. Soek jy na ‘n plekkie om jou gesin te vat vir ‘n heerlike bederf? Stop by Lekker Bistro Breë straat Parys.
Besoek ons Besoek ons

Willow Banks Lodge -

Parys

Willow Banks is gelee op op die Vaal Eden pad net buite Parys Vrystaat en bied die volgende: Akkommodasie, Troues, Konferensies of ’n naweek wegbreek vir die hele gesin. Hulle is ook bekend vir hulle boot rutte wat oor die Vaalrivier strek. Ons het as Radio Suid Afrika span met Anderkant die Plaashek seisoen 2, afgeskop in Parys Vrystaat. Die span is hartlik verwelkom deur Dirk die Eienaar van Willow banks wat as gits ons op ’n lieflijke bootvaart geneem het. Met aankoms ontvang elk ’n drankie van ons keuse en sit heerlik agteroor op gemaklike stylvolle bankies wat jou laat voel asof jou sitkamer op water loop. Hy het ons vir ’n uur op die water geneem en die natuur laat beleef op ’n ander vlak met van wild asook die mooiste huise en akkommodasie gesien as uitsig vanaf die water na die land. Dit was ’n asemrowende ondervinding. Ons span is daarna bederf met ’n toer deur die perseel wat bestaan uit oornag tentkamers, ’n spa wat uitkyk op die rivier asook hul wynkelder en konferensie saal. Wanneer jy weer ’n rustige wegbreek beplan, maak seker om jou plekkie te bespreek by Willow Banks Parys, dit sal jou asem wegslaan. Willow Banks bied ook, wyn proe, Spanbou, piekniek en ’n heerlike bederf in hulle pragtige spa wat oor die rivier uitkyk. Vir navrae en besprekings kontak: Telefoon nommer: 056 818 1623 Epos adres: accommodation@willowbanks.co.za                     events@willowbanks.co.za                     spa@willowbanks.co.za

Oor Parys…

Parys is 'n dorpie aan die oewer

van die Vaalrivier in die Vrystaat

provinsie. Die

naam van die dorp

is die Afrikaanse

vertaling van

“Paris”

POPULASIE:  8 071 (2011) DISTRIK: Fezile Dabi AREA KODE: 056 MUNISIPALITEIT: Ngwathe Ontmoet ons borge in Parys
Besoek ons Besoek ons

Delwers Rest - Parys

Delwers Rest Selfsorg Gastehuis is gelee in Parys net 11 km van Otavi Wildlife Sanctuary, en bied verblyf met 'n gemeenskaplike sitkamer, gratis privaat parkeerplek, 'n tuin en braaigeriewe. Hierdie eenheid het 'n gedeelde kombuis en 'n buite-swembad. Die gastehuis het ook gesinskamers. Die kamers het 'n gesamentlike stoep met 'n uitsig oor die tuin. Gaste by die akkommodasie kan aktiwiteite in en rondom Parys geniet. Paartjies hou veral van die ligging - hul beoordeel dit met ‘n telling van 9,3 uit 10 vir die ideale oornag plekkie vir ‘n reis van twee persone. Delwers rest Gastehuis sedert 6 November 2018... Ons praat u taal!
Besoek ons Besoek ons

Lekker Bistro - Parys

Lekker Bistro is geleë in Parys Vrystaat Die eienaars Jackie en Leanne het albei n die resturantwese gewerk en het ‘n droom gehad om hulle eie resturant oop te maak. Hulle het in 2019 hul werke bedank en hulself in Parys gevestig. Lekker Bistro se kosse is tuisgemaakte resepte en heel uniek op sy eie. Baie van die resepte kom van Leanne se familie en ook vriende, so ook Jackie se resepte pronk op die gaste se tafels. Die gevoel van familie is wat jy kry wanneer jy by die Lekker Bistro instap. Mens word warm verwelkom deur die 2 dames en hul personeel. Die koffie word bedien met n heerlike tuisgebakte koekie. Die Frikkie Burger is een van die gunstelinge op die spyskaart wat bestaan uit 3 frikkadelle wat met ‘n heerlike sous, eier en bacon bedien word en lieflike aartapel skuifies. Dit was mondwater lekker. Soek jy na ‘n plekkie om jou gesin te vat vir ‘n heerlike bederf? Stop by Lekker Bistro Breë straat Parys.
Besoek ons Besoek ons

Willow Banks Lodge - Parys

Willow Banks is gelee op op die Vaal Eden pad net buite Parys Vrystaat en bied die volgende: Akkommodasie, Troues, Konferensies of ’n naweek wegbreek vir die hele gesin. Hulle is ook bekend vir hulle boot rutte wat oor die Vaalrivier strek. Ons het as Radio Suid Afrika span met Anderkant die Plaashek seisoen 2, afgeskop in Parys Vrystaat. Die span is hartlik verwelkom deur Dirk die Eienaar van Willow banks wat as gits ons op ’n lieflijke bootvaart geneem het. Met aankoms ontvang elk ’n drankie van ons keuse en sit heerlik agteroor op gemaklike stylvolle bankies wat jou laat voel asof jou sitkamer op water loop. Hy het ons vir ’n uur op die water geneem en die natuur laat beleef op ’n ander vlak met van wild asook die mooiste huise en akkommodasie gesien as uitsig vanaf die water na die land. Dit was ’n asemrowende ondervinding. Ons span is daarna bederf met ’n toer deur die perseel wat bestaan uit oornag tentkamers, ’n spa wat uitkyk op die rivier asook hul wynkelder en konferensie saal. Wanneer jy weer ’n rustige wegbreek beplan, maak seker om jou plekkie te bespreek by Willow Banks Parys, dit sal jou asem wegslaan. Willow Banks bied ook, wyn proe, Spanbou, piekniek en ’n heerlike bederf in hulle pragtige spa wat oor die rivier uitkyk. Vir navrae en besprekings kontak: Telefoon nommer: 056 818 1623 Epos adres: accommodation@willowbanks.co.za                     events@willowbanks.co.za                     spa@willowbanks.co.za
© Anderkant die Plaashek 2020-2021                    ** Last updated 2021-05-03  -  13:00 ** Designed and hosted by PRIME MARKETING  
Parys