Hier kan jy na ons podcasts luister

Seisoen 1

Seisoen 1 bestaan uit 15 episodes en was saamgestel vanuit verskeie bronne met die oorleg en toevoeging van die TLU-SA. Hier sal jy “stories van melewe” kan hoor deur tannie Bertha, Alet gaan vir jou die lekkerste kosse opdis in die plaaskombuis en Genl Chris van Zyl, die Adjunk-hoof van die TLU-SA gee sy veiligheidswenke vir die boere.

Seisoen 2

In Seisoen 2 vat ons die pad! Ons besoek 24 dorpe in 6 maande waar ons gaan gesels met mense in elke dorp. Ons gaan vir jou stories van die omgewing bring en weer veiligheidswenke deel. Alet bring weer van haar lekkerste resepte op die reis en die TLU gee vir ons weeklikse brokkies inligting deur.
© Anderkant die Plaashek 2020-2021                                                       ** Last updated 2021-05-03  -  14:00 ** 
Podcasts
1 1 2 2 3 3 4 4 5 5 6 6 7 7 8 8 9 9 10 10 11 11 12 12 13 13 14 14 15 15 1 1

Hier kan jy na

ons podcasts

luister

Seisoen 1

Seisoen 1 bestaan uit 15 episodes en was saamgestel vanuit verskeie bronne met die oorleg en toevoeging van die TLU-SA. Hier sal jy “stories van melewe” kan hoor deur tannie Bertha, Alet gaan vir jou die lekkerste kosse opdis in die plaaskombuis en Genl Chris van Zyl, die Adjunk-hoof van die TLU-SA gee sy veiligheidswenke vir die boere.

Seisoen 2

In Seisoen 2 vat ons die pad! Ons besoek 24 dorpe in 6 maande waar ons gaan gesels met mense in elke dorp. Ons gaan vir jou stories van die omgewing bring en weer veiligheidswenke deel. Alet bring weer van haar lekkerste resepte op die reis en die TLU gee vir ons weeklikse brokkies inligting deur.
© Anderkant die Plaashek 2020-2021                    ** Last updated 2021-05-03  -  13:00 ** Designed and hosted by PRIME MARKETING  